Ons is talentvolle mense - kom ons kyk en help mekaar soos ons altyd gedoen het....

desmond pic

Wie is Desmond

Ek kom van Applethwaite in Grabouw - ek het by Oudebrug, Emil Weder en Groenberg skoolgegaan.
Ek het 20+ jaar ICT en Business agtergrond.

dezzpro logo

Wat is Dezzpro

Dezzpro is my company wat IT dienste verskaf aan skole en besighede.

Neem deel en stuur goed in - laat die netwerk groei...