Bybel versie

Want die oE van die Here is op die regverdiges en sy ore tot hulle gebed.

1 Petrus 3:12

Gebed

Here, die naweek is voor ons - n rustyd na n week se harde werk. Hou u hand oor ons almal soos ons vandag deurgaan en vanaand huistoe kom, en hou ons veilig in alles wat ons doen oor die naweek wat kom - Amen.

Ek

Motivering

Greatness is not a one-day thing, but a daily task performed with vigilance.

onbekend

Raak stil, kyk rond en aanskou die wonders om jou.

onbekend

Kerk tye

  • ALL Saints Somerset West Sundays 07h00/08h30/11h00.
  • Stuur asb tye na my toe en ek publiseer dit hier.