Ouma Clara Dyers - Grabouw

29 Junie 2017 - 90 jaar oud!!!! Steeds vandag n rots in ons DYERS familie, en voorbeeld vir almal. Diep Godsvresend en bemoedig almal in tye van nood, of net sommer elke dag - dankie mamma!!