STUUR INLIGTING OOR LOCAL HEROES WAT ELKE DAG HUL BESTE DOEN OM N VERSKIL TE MAAK.

pic

Shining stars

Ons dink hier aan Wayde van Niekerk, Breyton Poole en baie ander - ons gaan probeer om met hulle te gesels en n foto en kort artikel hier te plaas.

pic

Meer Heroes

Dan soek ons ook meer heroes hier - gewone mense wat elke dag n verskil in ander se lewe maak.
** Ek dink sommer aan die HHH leerders wat in die vakansie diens gedoen het by n laerskool in Sir Lowryspass en help kos uitdeel het + kiddies besig gehou het met games totdat die volgende maaltyd bedien was - wow!!!
Ek het nooit geweet dit gebeur nie!!!...en ek haal my hoed af vir hulle en die ander onbekendes wat so stilweg elke dag hul ding in die gemeenskap doen.