Funny things I have heard...
  • Pietie bel die werk Maandag en vertel hulle daars iets fout met sy oog. Wat's fout met jou oog, Pietie?. Ek kan nie myself sien inkom werk toe vandag nie meneer - hehehe.

  • Die een miskruier vra vir die ander een - hey, wats jou planne vir die dag?

  • Die duiwel vra ou Gatiepie of hy weet wie hy is - Gatiepie se ja. Duiwel vra..is jy nie bang nie - Gatiepie vra hoekom, eks dan al 15jaar getroud met jou suster - hehehe.