Geldsake

VAT - dis belasting wat ons op ELKE liewe item betaal (14%).Of jy brood koop, krag, airtime, pertrol, taxi, trein, bicycle, kar - jy betaal VAT.

TAX - PAYE - Dis belasting wat jy betaal wanneer jy weekliks of maandeliks pay - dis n groter persentasie, tot 37% soms. Nou het jy geld wat jy mee huistoe kom. Daai selfde geld gebruik jy nou om n brood te koop, en dan betaal jy weer die 14%.
Die staat gebruik jou belasting om klinieke, grants, pensioene, hospitale, paaie, etc te bou -
Jou belasting, of TAX, betaal die salaris van die polisie, traffic cops, nurses, poskantoor mense, magistrate, etc.

SPAAR - hoekom en waarmee? spaar vir klein emergencies. Sit n R2 of R5 of R 100 weg elke dag, en teen maandeinde het jy R60 of R150 of R3000...of spaar in n groep, en sit R50 weg elke maand, en hou vir krismis. Of koop hampers of seels vir krismis. Spaar enigiets klein wat jy kan - wanneer jy dit nodig het, is daar darem n neseier.