Dink n bietjie daar...

  • In watter provinsie is die Kruger Nasionale Park?.
  • Wat is die naam van die groot piramide in Egipte?.
  • Wat is n totem paal?.
  • Waar is die Ganges rivier? Feit - die Ganges het 400 miljoen mense wat langs hom woon - sjoe!
  • Wat is James Bond se drink wat hy verkies?.
  • Waar is Mnt Everest en hoe hoog is dit?.
  • Wat is n anagram?....en n mamogram?
  • Hoekom maak kryt borrels as jy dit in water gooi?.
  • Hoekom lyk n vis groter deur n duikbril?.
  • Wat is die 6de letter van die Griekse alfabet?.