Sand kuns - baie goed - wow!

Kaapstad - wat n stad!

Dis n massive skip - Aircraft carrier. Gewoonlik meer as 6 000 mense aanboord.










luca@iaconistewart.com - Luca het toestemming gegee dat ek sy persoonlike projek hier plaas - n Boeing van papier!!!

Komaan !!! Ek is seker daar's iemand wat vuurhoutjie of ander papier kunswerk kan aanmekaar slaan? Wys daai kunstigheid!